NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/mmpumelelo.jpg

Jeug: Loopbaangeleenthede en Hoe om Nuwelinge na die Landbousektor te Lok

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2713

Die laaste sessie van Nasie in Gesprek is op die heel laaste dag van Nampo Oesdag in Bothaville verfilm waar dit geëindig het met ʼn lewendige gesprek oor Jeug: Loopbaangeleenthede en Hoe om Nuwelinge na die Landbousektor te Lok. Die sessie was deur Mpumelelo Mkhabela aangebied met paneellede soos Graan SA se Jannie de Villiers, Agri SA se Omri van Zyl, Afgri se Prudence Motseo, Monsanto se Kobus Steenekamp, Johan Hudson van Nedbank, Antois van der Westhuizen van John Deere asook Flint Meintjies van Senwes.

Read More