Nampo 2018


Nampo Cape 2018 Topics:


12 - 14 September 2018

With facinating topics lined up for Nampo Cape, be sure you don't miss out on a seat in the audience!

Day 1:

Card image
12 Sep

Hoe skep ons nuwe energie in landbou?

Anchor: Theo Vorster | 09:30 AM - 11:00 AM

Discussion Points: Wat is die rol van georganiseerde landbou, teen die agtergrond van grondhervorming, stygende lone, en meganisasie?


Card image
12 Sep

Intensiewe veeboerdery se rol in volhoubare vleisproduksie

Anchor: Theo Vorster | 14:00 PM - 15:30 PM

Discussion Points: Fokus op skaap (Aangebied deur Plaas Media)


Day 2:

Card image
13 Sep

Wat hou die toekoms van die garsbedryf in vir al die rolspelers?

Anchor: Jannie de Villiers 09:30 AM - 11:00 AM

Card image
13 Sep

Opleiding en opleidingsinstansies in landbou

Anchor: Theo Vorster | 14:00 AM - 15:30 PM

Discussion Points: Konsolidasie of spesialiteit?

Book Now

Day 3:

Card image
14 Sep

Fokus op die Jeug

Anchor: Theo Vorster | 09:30 AM - 11:00 AM

Discussion Points: Gegewe die huidige ekonomiese druk en die uitdagings wat die landbousektor (en totale waardeketting) in die gesig staar - waar lê die geleenthede, en hoe kan die regte individue opgelei word om die bedryf vorentoe te neem?

Book Now