Episodes

Episodes en Promo Videos

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.


Nasie in Gesprek fokus op pekanneute

Nasie in Gesprek kyk die week na die reuse groei in pekanneutaanplantings - die grootste in die Vaalharts-omgewing. Kom verken die waardeketting saam met Rozanne McKenzie en Theo Vorster.

MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op Katoen

Rozanne McKenzie en Theo Vorster kyk die week na die waardeketting van katoen. Ons reis na die Vaalharts-besproeiingsgebied in die Noord-Kaap, om met die katoenboer Louis Olivier te gesels.

MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op Beet

Nasie in Gesprek is die week in Noord-Wes en kuier by die groentekoning, Gert Janse van Rensburg om meer oor die nederige beet te leer. Ons kyk ook hoe groenteskyfies gemaak word.

MEER INFO