Episodes

Episodes en Promo Videos

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.


Nasie in Gesprek besoek die Avokadobedryf

Ons vat die skilderagtige Magoebaskloof-pas na ZZ2 in Mooketsi, waar Tommie van Zyl ons alles oor die Avo-bedryf leer. Ateljeegaste, Lindie Stroebel en Rita Venter kom deel ook hul kennis.

MEER INFO

Nasie in Gesprek kuier verder by die jaarlikse Nampo Oesdag

Ons kuier by die jaarlikse Nampo Oesdag waar ons ook ‘n verskeidenheid van paneelbesprekings aanbied om temas soos grondhervorming, skaalboerdery en tegnologie te bespreek.

MEER INFO

Nasie in Gesprek maak 'n draai by Nampo 2018

Ons kuier vir die volgende twee episodes by die Nampo Oesdag waar ons ‘n verskeidenheid van paneelbesprekings aanbied om temas soos grondhervorming, skaalboerdery en tegnologie te bespreek.

MEER INFO