Episodes

Episodes en Promo Videos

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.


Nasie in Gesprek besoek die hoenderbedryf

Ons vat pad op die R71, en verken die asemrowende natuurskoon oppad na Tzaneen. Ons stop dan ook in Letsitele by Lufafa Hatchery.

MEER INFO

Nasie in Gesprek kyk na volstruis-toerisme

Ons lê besoek af aan Oudtshoorn – welbekend vir “volstruis-toerisme”. Ons kyk ook na al die verskillende produkte wat van volstruise afkomstig is, en wat die bydrae is tot die ekonomie.

MEER INFO

Nasie in Gesprek besoek die melkbedryf

In hierdie episode fokus ons op die melkbedryf, en le besoek af aan die Oos-Kaap met sy pragtige toeriste-aantreklikhede. Ons ondersoek ook van die inisiatiewe wat onderneem word om die melkbedryf te bevorder.

MEER INFO