'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.
Ons geniet die feestelike atmosfeer by die jaarlikse kersiefees in Ficksburg en maak ‘n draai by Rene Scheepers op Ionia Cherry Farm, waar sy 'n verskeidenheid van kersieprodukte vervaardig.
MEER INFOOns kuier in die besondere mooi Noord-Kaap! Ons geniet die geskiedenis en toerisme-aantreklikhede by Kimberley se Groot Gat en lê besoek af by Beefmaster se plaas en verwerkingsaanleg.
MEER INFOOns besoek Juna Melkery in Meyerton en kyk hoe Clover in Lichtenburg kaas vervaardig. Ons maak dan ‘n draai by Basslake Adventures in Henley on Klip vir ‘n avontuur eie in sy soort!
MEER INFO