'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.
Ons besoek Taaibosch Varkboerdery in Fochville en kyk hoe Eskort hul beroemde varkworsies in Heidelberg verwerk. Ons loer ook in by Afridome in Parys vir ‘n Bonsmara-veiling.
MEER INFOOns reis na die dorpie, Tarlton, vir ‘n toer deur Rugani Carrots se wortel-versappingsaanleg. Ons maak ook ‘n draai by Cradle of Humankind en Roots Restaurant in hierdie omgewing.
MEER INFOOns kuier oor ‘n koppie koffie by Tribeca, loer in by Sabie Valley Coffee – een van die min koffieplase in ons land, en bewonder die Laeveld se pragtige agritoerisme.
MEER INFO