Episodes

Episodes en Promo Videos

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.


Nasie in Gesprek kyk na Neute en Amandels

Ons wandel tussen Amanteco Almonds se neutboorde, peusel heerlik by Montagu Dried Fruit & Nuts en gesels met ateljeegaste, Lindie Stroebel en Salome Delport oor neute se gesondheidsvoordele.

MEER INFO

Nasie in Gesprek besoek die koringbedryf

Ons geniet Christiana se Delwersfees en besoek koringboer, Jaco Strauss. AFGRI Milling wys ons hoe koring verwerk word en ateljeegaste, Ferdi Meyer en Jannie de Villiers kom deel hul kennis.

MEER INFO

Nasie in Gesprek besoek die Avokadobedryf

Ons vat die skilderagtige Magoebaskloof-pas na ZZ2 in Mooketsi, waar Tommie van Zyl ons alles oor die Avo-bedryf leer. Ateljeegaste, Lindie Stroebel en Rita Venter kom deel ook hul kennis.

MEER INFO