Episodes

Episodes en Promo Videos

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.


Nasie in Gesprek fokus op Koring

Ons besoek ‘n koringboer buite Bloemfontein en leer hoe pasta gemaak word. In die ateljee gesels Rozanne en Theo met Jannie de Villiers en prof Ferdi Meyer.

MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op kwekerye

Nasie in Gesprek besoek die grootste sitruskwekery in Suidelike Afrika, in die Letsitele-omgewing van Limpopo. Abs van Rooyen, die vader van die ClemenGold-handelsmerk, kuier in die ateljee.

MEER INFO

Nasie in Gesprek kyk na Lewende Hawe

Beesboer, Gideon Oosthuizen behaal goeie resultate met ultra-hoëdrukbeweiding in die Potchefstroom-omgewing. Ons besoek daarna ‘n leerlooiery en bespreek die volledige waardeketting.

MEER INFO