Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek besoek die beesbedryf
Datum:
02/05/2018
Tyd:
05:30 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek besoek die beesbedryf


Ons kuier in die besondere mooi Noord-Kaap! Ons geniet die geskiedenis en toerisme-aantreklikhede by Kimberley se Groot Gat en lĂȘ besoek af by Beefmaster se plaas en verwerkingsaanleg.