Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek besoek die Kersiebedryf
Datum:
09/05/2018
Tyd:
05:30 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek besoek die Kersiebedryf


Ons geniet die feestelike atmosfeer by die jaarlikse kersiefees in Ficksburg en maak ‘n draai by Rene Scheepers op Ionia Cherry Farm, waar sy 'n verskeidenheid van kersieprodukte vervaardig.