Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek draai by Nampo en kyk na Sonneblomme en Sojabone
Datum:
16/05/2018
Tyd:
05:30 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek draai by Nampo en kyk na Sonneblomme en Sojabone


Ons loer in by die gewilde Nampo Oesdag net buite Bothaville, maak ‘n draai op Bernard Rabe se plaas, waar sonneblom en sojabone verbou word, en kyk hoe Nedan sojabone se verwerking hanteer.