Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op Bosbou
Datum:
16/05/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op Bosbou


Nasie in Gesprek reis na die voetheuwels van die Drakensberg om ‘n spaanderbord-aanleg by Ugie te besoek. In die ateljee ontkoop ons bosbou se waarde vir Suid-Afrika se ekonomie.