Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op mielies
Datum:
04/04/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op mielies


Daar is veel meer aan mielies as wat die meeste van ons besef. Kom reis in ‘n nuwe Nasie in Gesprek-reeks saam met Rozanne McKenzie en Theo Vorster, waar hulle dié bedryf van nader bekyk.