Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op pekanneute
Datum:
20/06/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op pekanneute


Nasie in Gesprek kyk die week na die reuse groei in pekanneutaanplantings - die grootste in die Vaalharts-omgewing. Kom verken die waardeketting saam met Rozanne McKenzie en Theo Vorster.