Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op rosyne
Datum:
11/04/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op rosyne


Uitvoere van rosyntjies groei en al hoe meer tafeldruifboere begin in diƩ rigting diversifiseer. Kom reis saam met Nasie in Gesprek na Upington, waar die beste rosyntjies vandaan kom.