Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op Sitrus
Datum:
27/06/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op Sitrus


In die laaste episode van dié reeks van Nasie in Gesprek kuier ons in Kirkwood by Pieter Nortjé, en Lindie Stroebel van die PMA en dr. John Purchase kom gee hulle landbouvooruitsigte.