Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek fokus op uie
Datum:
18/04/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek fokus op uie


Bykans ‘n derde van al Suid-Afrika se uie kom van Wildeklawer op die oewer van die Vaalrivier in die Noord-Kaap. Ons kuier by Louis de Kock wat dié indrukwekkende besigheid opgebou het.