Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek is terug met 'n splinternuwe reeks
Datum:
04/04/2019
Tyd:
06:00 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek is terug met 'n splinternuwe reeks


In die vyfde reeks van Nasie in Gesprek reis ons weer regdeur Suid-Afrika, om van groente en vrugte, tot graan en neute van die plaas tot in die kombuis te volg. Ons verken ook die belangrikheid van die hele waardeketting.