Episode

Episode Details

Naam:
Nasie in Gesprek besoek die Melkbedryf
Datum:
25/04/2018
Tyd:
05:30 PM
Kanaal:
kykNET

Nasie in Gesprek besoek die Melkbedryf


Ons besoek Juna Melkery in Meyerton en kyk hoe Clover in Lichtenburg kaas vervaardig. Ons maak dan ‘n draai by Basslake Adventures in Henley on Klip vir ‘n avontuur eie in sy soort!