Episode Details
Naam:
Nasie in Gesprek kyk na die Wortelbedryf
Nasie in Gesprek kyk na die Wortelbedryf
Ons reis na die dorpie, Tarlton, vir ‘n toer deur Rugani Carrots se wortel-versappingsaanleg. Ons maak ook ‘n draai by Cradle of Humankind en Roots Restaurant in hierdie omgewing.