Laai die Nasie in Gesprek Toep af

Die Nasie in Gesprek toepassing sit die videos en nuus artikels in die palm van jou hand. Kliek op die gepasde ikoon hierbo om die toepassing af te laai.

Laai die uitsaaiskedule af

Laai die volledige uitsaaiskedule af en bly sodoende op hoogte van wanneer watter episodes uitgesaai word.


TV-reeks 2019

Teken in op Nasie in Gesprek se YouTube-kanaal

Teken in op die Nasie in Gesprek Youtube-kanaal en kry 'n voorsmaak van elke episode in die vorm van 'n 30 sekonde video.



BOOK YOUR SEAT IN THE NATION IN CONVERSATION STUDIO AT NAMPO 2019

NAMPO HARVEST DAY: 14 - 17 MAY 2019

Take at a look at the different topics up for discussion at Nampo and book your seat in studio.

NAMPO 2019

Nuutste Episodes

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.



block

Nasie in Gesprek fokus op uie


Bykans ‘n derde van al Suid-Afrika se uie kom van Wildeklawer op die oewer van die Vaalrivier in die Noord-Kaap. Ons kuier by Louis de Kock wat dié indrukwekkende besigheid opgebou het.


MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op rosyne


Uitvoere van rosyntjies groei en al hoe meer tafeldruifboere begin in dié rigting diversifiseer. Kom reis saam met Nasie in Gesprek na Upington, waar die beste rosyntjies vandaan kom.


MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op mielies


Daar is veel meer aan mielies as wat die meeste van ons besef. Kom reis in ‘n nuwe Nasie in Gesprek-reeks saam met Rozanne McKenzie en Theo Vorster, waar hulle dié bedryf van nader bekyk.


MEER INFO

Nuutste Nuus Artikels

Lees meer oor Nasie in Gesprek, waar die span in Suid-Afrika rondreis en watter interessante boerderypraktyke besoek word.


Teken in op Nasie in Gesprek
se e-posveldtog