Vennote


VENNOTE

PLATINUM VENNOTE



BAYER

BAYER

Platinum Vennoot

Bayer is ‘n globale onderneming en ons kernbevoegdhede lê in die lewenswetenskappe van gesondheidsorg en landbou. Ons produkte en dienste is daarop gemik om die gesondheid van mense, diere en plante, asook ons omgewing, te bevorder. As maatskappy beoog ons om waarde toe te voeg deur innovasie, volhoubare ontwikkeling en mededingende opbrengs op beleggings. Bayer is verbind tot die beginsels van volhoubare landbou terwyl ons tergelykertyd ook ons maatskaplike en etieses verantwoordelikhede as korporatiewe burger nakom. In Suid-Afrika, fokus die Crop Science afdeling op die sukses van kommersiële en kleinskaalse boere deur middel van ons gewasbekerming, tegnologie- en saadbesighede. Hierdie sluit ook ons Environmental Science afdeling in wat fokus op omgewingsplaagbeskerming en Animal Health afdeling as ‘n leier in die dieregesondheidsveld.

Ons DEKALB-handelsmerk bly sinomiem met goeie gehalte saad, uitstekende produkondersteuning en kliëntediens. Die genetiese diversiteit in ons basters vorm die basis van ons teelprogram en verder fokus ons ook op ingeboude eienskappe wat die baster beskerm teen peste en siektes. 

Shaping the Future of Farming

Saam vorm ons die toekoms van Landbou in die wêreld


ENGEN

ENGEN

Platinum Vennoot

An Africa-based energy company focusing on the downstream refined petroleum products market and related businesses. The company’s core functions are the refining of crude oil, the marketing of our primary refined petroleum products and the provision of convenience services via our extensive retail network. Engen’s products are exported to more than 30 countries, mostly in Africa and the Indian Ocean Islands, and it has approximately 1,500 service stations in these regions. Its refinery, based in Durban in South Africa, has a nameplate capacity of 135, 000 barrels per day. Engen boasts extensive storage and distribution infrastructure, including: depots, terminals, lubricant warehouses, a bitumen plant and aviation facilities at leading airports.


NEDBANK

NEDBANK

Platinum Vennoot

In today’s world, a bank’s relationship with the farming industry has evolved beyond just the offering of finance; it extends to include holistic and tailored solutions for everyday and seasonal operational requirements. Nedbank’s Agri-Business has empowered regional teams including agricultural specialists, who provide the necessary guidance and support on all agriculture-related requests, and ensure continuity, accessibility and quick decision-making. Contact us at agriculture@nedbank.co.za


SENWES

SENWES

Platinum Vennoot

Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in Suid-Afrika waar klante die hart van die maatskappy simboliseer. Die maatskappy se wortels is stewig geanker in landbou en spog met ‘n ryk en trotse geskiedenis wat oor ‘n tydperk van 109 jaar strek. Die Senwes Groep van maatskappye rus op drie pilare – Insetverskaffing, Finansiële en Tegniese Dienste en Marktoegang in die Noordwes, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Kwazulu-Natal, Oos-Kaap, NoordKaap en Wes-Kaap. Die Senwes Groep het ‘n geïntegreerde besigheidsmodel wat sy kerndoelstelling fasiliteer, naamlik om ‘n betekenisvolle bydrae te lewer tot voedselsekerheid in Suid-Afrika.