NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/jeremy.jpg

Die Skuif van Kommoditeite na die Handelsmark

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2222

Die swaargewig in die media en nuusanker, Jeremy Maggs het die laaste sessie van dag drie aangebied tydens die lewendige opname van Nasie in Gesprek by Nampo Oesdag 2017 naby Bothaville.

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/chris.jpg

Tegnologie Grondgesondheid en Raadgewers

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2087

Nasie in Gesprek het die rol van Tegnologie, Grondgesondheid en Raadgewers in Landbou onder die loep geneem tydens die tweede sessie van dag drie van die lewendige opname van die gerespekteerde landbougespreksreeks by Nampo Oesdag 2017 in Bothaville.

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/theo.jpg

Finansies: Arbeid, Diversifikasie en Finansiële Beplanning

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  3251

Die eerste sessie van Nasie in Gesprek op Dag 3 by Nampo Oesdag het op Finansies: Arbeid, Diversifikasie en Finansiële Beplanning gefokus. Die gereelde aanbieder van die reeks, Theo Vorster het die gesprek geanker met paneelgaste soos Marelize Venter (Nedbank), Johan Geel (AFGRI), Jannie de Villiers (Graan SA) en Pieter Swart (Senwes Credit).

Read More