NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/theo.jpg

Finansies: Arbeid, Diversifikasie en Finansiële Beplanning

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  3281

Die eerste sessie van Nasie in Gesprek op Dag 3 by Nampo Oesdag het op Finansies: Arbeid, Diversifikasie en Finansiële Beplanning gefokus. Die gereelde aanbieder van die reeks, Theo Vorster het die gesprek geanker met paneelgaste soos Marelize Venter (Nedbank), Johan Geel (AFGRI), Jannie de Villiers (Graan SA) en Pieter Swart (Senwes Credit).

Read More