Laai die Nasie in Gesprek Toep af

Die Nasie in Gesprek toepassing sit die videos en nuus artikels in die palm van jou hand. Kliek op die gepasde ikoon hierbo om die toepassing af te laai.

Laai die uitsaaiskedule af

Laai die volledige uitsaaiskedule af en bly sodoende op hoogte van wanneer watter episodes uitgesaai word.


TV-reeks 2019
Nampo 2019 Program

Teken in op Nasie in Gesprek se YouTube-kanaal

Teken in op die Nasie in Gesprek Youtube-kanaal en kry 'n voorsmaak van elke episode in die vorm van 'n 30 sekonde video.


NATION IN CONVERSATION AT NAMPO 2019

NAMPO HARVEST DAY: 14 - 17 MAY 2019

Watch the different discussions that took place at Nampo.

WATCH THE DISCUSSIONS

Nuutste Episodes

'n Lys met die episodes asook kort videos wat jou 'n voorsmaak van elke episode in die nuwe reeks sal gee.



block

Nasie in Gesprek fokus op Sitrus


In die laaste episode van dié reeks van Nasie in Gesprek kuier ons in Kirkwood by Pieter Nortjé, en Lindie Stroebel van die PMA en dr. John Purchase kom gee hulle landbouvooruitsigte.


MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op pekanneute


Nasie in Gesprek kyk die week na die reuse groei in pekanneutaanplantings - die grootste in die Vaalharts-omgewing. Kom verken die waardeketting saam met Rozanne McKenzie en Theo Vorster.


MEER INFO

Nasie in Gesprek fokus op Katoen


Rozanne McKenzie en Theo Vorster kyk die week na die waardeketting van katoen. Ons reis na die Vaalharts-besproeiingsgebied in die Noord-Kaap, om met die katoenboer Louis Olivier te gesels.


MEER INFO

Nuutste Nuus Artikels

Lees meer oor Nasie in Gesprek, waar die span in Suid-Afrika rondreis en watter interessante boerderypraktyke besoek word.


Teken in op Nasie in Gesprek
se e-posveldtog